Our innovative technology allows book publishers to effortlessly reach billions of mobile users with a highly optimized mobile book user experience, bridging the gap between publishing in print and publishing on mobile phones.

You can now get a full book on your mobile. It is so easy to download. The books are placed alphabetically on seperate pages (select below).

                                               



Daaglikse SMS van God
Altus Nel

Vir haastige mense word die boodskap van 'n Bybelvers en die gebed in 'n enkele sin so dinamies uitgelig dat jy hele dag daaroor sal loop en dink. Met die kragtige pitkos wat jy die hele dag in jou gedagtes sal herkou, sal meer ontvang en tot meer geïnspireer word as met baie tradisionele Bybeldagboeke.

sms smsvangod to 31990
R30.00 per ONCE OFF delivery



Die Hele-Bybeldagboek
Stephan Joubert

Stephan Joubert was een van die bekwame teoloë wat Uit die Beek vier jaar lank geskryf het. Dit was die doel van hierdie dagboeke om in díe tyd deur die Bybel te lees. Hierdie vier boeke van Uit die Beek is nou saamgestel in een dagboek, Die hele Bybel-dagboek, wat dwarsdeur die Bybel strek, van Genesis tot Openbaring.

sms hdag to 31990
R30.00 per MONTHLY delivery



Die Hemel is 'n Werklikheid
Choo Thomas

Die hemel is ’n werklikheid is die verslag van Christus se liefdevolle boodskap aan ’n generasie wat grootliks al van Hom vergeet het, Hom misverstaan of ongeërg is teenoor Hom, soos oorgedra aan Choo. Choo Thomas se weergawe van haar ontmoetings met Jesus sal jou diep aanraak en jou uitdaag om ’n heilige en gehoorsame lewe te lei.




Die Klein Aanhalingsboek
Estelle Steenkamp

As jy binne ‘n wye Christelike lewens beskouing en in Afrikaans wil kommunikeer, was dit egter tot dusver nie maklik om ‘n omvattende en goed vertaalde versameling aanhalings te vind nie. Hier is dit nou – om Christene te leer, te inspireer (soms te amuseer), te bemoedig, te troos en … by te bly.

sms aanhaling to 31990
R40.00 per ONCE OFF delivery



Die Sewe Beloftes van Liefde
Douglas Weiss

Die skrywer wys watter ingrypende invloed hierdie besluite kan hê en watter potensiaal dit het om huwelike te red en te versterk. Elke hoofstuk word afgesluit deur ’n verbintenis wat die leser ten opsigte van daardie belofte kan maak.




Die Strik van Satan
John Bevere

Die meeste Christene loop wye draaie om die duiwel en probeer om hom nie vatkans te gee nie. Tog trap almal die een of ander tyd in een van die vyand se slimste strikke – om aanstoot te neem. Aanstoot kan baie vorme aanneem: Jy kan jou vervies vir iemand, geïrriteerd raak, liggeraak wees, seergemaak voel, kwaad word, opmerkings as beledigend ervaar of voel dat mense jou te na gekom het.

sms cmstrik to 31990
R40.00 per ONCE OFF delivery



Double-Cross
Helen Brain

This is the second in the new series of values based books. This one deals with forgiveness. Daniel's father cannot control his anger, and it is slowly destroying the family. Daniel is caught shop lifting, and his father beats him so severely that his mother sends him away to stay with his sister on a farm in Franschhoek, and insists that his dad gets help. On the farm, Daniel discovers a forty year old murder, and locates the murderer, an elderly man still living on the farm.




Dreamstealers
At Boshoff
If you keep revisiting past experiences, it will keep you from your tomorrows and the great dream God has for you.



Terms and Conditions | Compatibility | Share on Facebook 
Copyright © 2008 cellBOOK