Daar is 52 temas vir hierdie Joernaal met die treffende titel ‘n Vonk van God. Die inspirasie vir hierdie versameling werke is uit verskeie bronne geneem maar met temas soos Op voetglydae, en God se Potloodjie kan die leser uitsien na vars, pittige sêgoed uit Nina se pen. |