Our innovative technology allows book publishers to effortlessly reach billions of mobile users with a highly optimized mobile book user experience, bridging the gap between publishing in print and publishing on mobile phones.

You can now get a full book on your mobile. It is so easy to download. The books are placed alphabetically on seperate pages (select below).

                                               



Waardes in die Werkplek
Everd Jacobs

Die Bybel sê jy moet werk “asof vir die Here”? Hoe gebeur dit in die praktyk? Die werkplek stel groot uitdagings aan Christene. Hier is praktiese riglyne oor hoe om al die moeilike situasies en mense te hanteer.

sms cmid to 31990
R40.00 per ONCE OFF delivery



Wandel digby Christus
Solly Ozrevech

Ds Solly Ozrevech se nuwe treffer-dagboek het diepte. Elke dagstukkie word vergesel van ‘n Bybelvers wat pas by die dag se tema. Die boek word beskryf as die sleutel wat jou dag oopsluit. Dis ‘n ideale geskenkboek.

sms wandel to 31990
R40.00 per MONTHLY delivery



Wanneer Die Heilige Gees werk
Dirkie Van der Spuy

Wanneer die Heilige Gees werk is 'n praktiese studie van die Persoon, gawes en werking van die Heilige Gees. Die aanknopingspunt is die manier waarop lidmate van die NG Gemeente Moreletapark 'n nuwe bewuswording van die Heilige Gees ervaar het, en die dramatiese impak wat dit op die lewe van die gemeente gehad het. Hierdie hersiene uitgawe sluit 'n Studiegids in wat vir beide individule studie en groepsbesprekings gebruik kan word.




Wees Lief vir my
Paula White

In Wees lief vir my deel Paula White hoe vroue dikwels vasgevang is in ’n kringloop van ontoereikende verhoudings, en hoe God se onvoorwaardelike liefde genesing en herstel kan bring.




Wow God
Daniël Louw

Hier is uiteindelik ’n klein dogmatiek vir gewone mense. Sonder stywe teologiese terminologie, lekker loslit maar met al sy kennis as jare lang professor in praktiese teologie gesels prof Daniel Louw oor kernbegrippe en kwessies van die Christelike geloof en die algemene lewe

sms cmgd to 31990
R40.00 per ONCE OFF delivery



Terms and Conditions | Compatibility | Share on Facebook 
Copyright © 2008 cellBOOK